
- 2 -
1 NAGAAN VAN VERPAKKING
Verwyder radiotoerusting versigting uit die
verpakking. Maak seker dat hierdie toerusting en
bybehore in die verpakking is. Behou u verpakking
vir waarborg doeleindes. In daar enige van
onderstaande item(s) weg is, beskadig is as gevolg
van vervoer, kontak u handelaar sonder versuim.
Bybehore Lys
Beskrywing Eenheid Hoeveelheid
Antenna elk 1
Belt knip elk 1
Lithium Battery
pak
elk 1
Laaier 230V elk 1
12V laaier elk 1
Oorfoon met
mikrofoon
elk 1
Krimvark radio elk 1
Gebruikaanwysing
boekie
boek 1
Comentários a estes Manuais