RTS KrimpVark Informações Técnicas Página 38

  • Descarregar
  • Adicionar aos meus manuais
  • Imprimir
Vista de página 37
- 14 -
luidspreker hoor. Druk diePTTom alarm te
kanselleer.
Die radio sal op kanaal 01 bly totdat u die
kanaal selekteerde knoppie draai. Die Groen
indikasie ligie sal flikker tot en met u die kanaal
verander.
Lae Battery Indikasie
1 Die radio funksioneer normaalweg wanneer die
battery spanning bokant 3.6V is;
2 Wanneer die battery spanning tussen 3.4V tot
3.5V is, sal die radio normaalweg funksioneer
maar u sal ‘n “dididi” klank hoor so elke
20sekondes, en die indikasie liggie flikker rooi.
3. Wanneer die battery spanning onder 3.3V is, sal
die radio outomaties afskakel.
Vista de página 37
1 2 ... 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43

Comentários a estes Manuais

Sem comentários