RTS KrimpVark Informações Técnicas Página 42

  • Descarregar
  • Adicionar aos meus manuais
  • Imprimir
Vista de página 41
- 18 -
oorspronklike antenna van die
vervaardiger gebruik,
z Die handelaar het moontlik die
radio verkeerd geprogrammeer
U hoor ander
gebruikers
z Verander u radio se kanaal
z Neem u radios en u groep se
radios in vir herprogrammering.
Die battery hou
nie lank nie.
z Die battery se lewe is verby,
vervang die battery asb.
z Die battery was nie volledig
gelaai nie, herlaai battery.
Ander radios
onvang u radio
sag of gebroke
Maak seker dat die mikrofoon
gaaitjie oop is.
Radio vol water
z Haal die battery dadelik uit. Maak
droog onder ‘n waaier. Stuur radio so
gou as moontlik na RTS toe vir
herstelwerk.
Vista de página 41
1 2 ... 37 38 39 40 41 42 43

Comentários a estes Manuais

Sem comentários